Verskil tussen weergawes van "Petro Porosjenko"

k
geen wysigingsopsomming nie
kNo edit summary
kNo edit summary
'''Petro Oleksijowitsj Porosjenko''' ([[Oekraïens]]: Петро Олексійович Порошенко, wetenskaplike transliterasie: Petro Oleksijovyč Porošenko; * [[26 September]] [[1965]] in [[Bolhrad]]) is 'n [[Oekraïne|Oekraïense]] [[ondernemer]] en politikus. Op 7 Junie 2014 het hy die presidensiële ampseed afgelê.
 
As entrepreneur het hy 'n fortuin met sy sakegroep ''Ukrprominvest'' verdien wat onder meer belange in die Oekraïense sjokolade-, televisie-, motor-, skeepsbou- en wapenbedryf het. Die Amerikaanse nuustydskrif ''Forbes'' het Porosjenko, wie se fortuin op VSA-$ 1,6 miljard beraam word, sewende op die ranglys van Oekraïense oligarge gelys. In 2005 is sy fortuin volgens die [[Pole|Poolse]] nuustydskrif ''Wprost'' nog op sowat VSA-$ 350 miljoen beraam.<ref>[http://www.kas.de/wf/de/33.7173/ ''Konrad-Adenauer-Stiftung, 13 September 2005: Poroschenko und Timoschenko schachmatt. Besoek op 8 Junie 2014'']</ref>