Verskil tussen weergawes van "Blou"

27 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
k
Skoonmaak using AWB
k (Skoonmaak using AWB)
'''Blou''' is een van die drie primêre bytellende [[kleur]]e; blou [[lig]] het die kortste [[golflengte]] van die drie [[primêre kleur]]e: nagenoeg 470 [[nanometer|nm]].
 
Die skoon lug op 'n sonnige dag is blou as gevolg van [[Rayleigh-verstrooiing]] van die lig vanaf die [[Son]]. Groot hoeveelhede [[water]] ([[waterstof|H]]<sub>2</sub>[[Suurstof|O]]) lyk ook blou omdat [[rooi (kleur)|rooi]] lig (van rondom 750 &nbsp;nm) geabsorbeer word as gevolg van die O-H strekkende vibrasie. Interessant genoeg is [[swaar water]] ([[Deuterium|D]]<sub>2</sub>[[Suurstof|O]]) kleurloos, omdat die absorbsieband by 'n langer golflengte lê (ongeveer 950 &nbsp;nm).
 
Blou in die [[RGB kleurspasie]] het koordinate <0, 0, 255>, en is die [[komplementêre kleur|komplement]] van [[geel (kleur)|geel]].
 
== Gebruik en simboliek==
[[BeeldLêer:Baby Blue Adult Pacifer.jpg|thumbduimnael|250px|'n Fopspeen in babablou.]]
[[BeeldLêer:HH Polizeihauptmeister MZ.jpg|thumbduimnael|250px|'n Duitse polisieman]]
[[BeeldLêer:Bsod.svg|thumbduimnael|250px|Die Blou Skerm van die dood]]
 
* 'n "Blou grap" of "blou komedie" is snaaksigheid wat verwysings na [[taboe]]-onderwerpe bevat, soos [[seks]]uele of toilethumor.{{feit}}
* "Blou" kan ook verwys na melankolie of ongelukkigheid in die volksmond. Sien ook [[Blues]]musiek. "Blou lug", aan die ander kant, verwys na sonnige weer en bedoel gelukkigheid.{{feit}}
|#0000FF
|-
|[[RGB -kleurmodel]]
|(0, 0, 255)
|-
 
== Gebruik in verfwerke ==
[[BeeldLêer:Bluball2.jpg|thumbduimnael|250px|Blou waterverf]]
Tradisioneel is blou geag as 'n primêre kleur in verfwerk, met die sekondêre kleur [[oranje (kleur)|oranje]] as sy komplement, maar hierdie is nie eens met moderne [[wetenskap]]like kleurteorie nie. Omdat die proses van pigmente meng 'n aftrekkende kleurproses is, is die ware primêre kleure in verf- en drukwerk [[siaan (kleur)|siaan]], [[magenta (kleur)|magenta]] en [[geel (kleur)|geel]], met swart wat bygevoeg word om praktiese redes.