Groen: Verskil tussen weergawes

20 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
k
Skoonmaak using AWB
k (Robot: en:Green is 'n goeie artikel; kosmetiese veranderinge)
k (Skoonmaak using AWB)
 
== Onderskeid tussen "blou" en "groen" in tale ==
[[Lêer:Emerald rough 300x422.jpg|thumbduimnael|250px|Smarag]]
 
Die [[Afrikaans (taal)|Afrikaanse]] taal maak 'n onderskeid tussen [[blou (kleur)|blou]] en groen, maar sommige [[taal|tale]] (soos [[Viëtnamees (taal)|Viëtnamees]] of [[Tarahumara (taal)|Tarahumara]]) het gewoonlik nie verskillende woorde nie, en verwys na groen deur 'n woord te gebruik wat ook na [[geel]] of [[blou (kleur)|blou]] kan verwys.
 
== "Groen" as 'n politieke ideologie ==
[[Lêer:Amazonian rainforest.JPG|thumbduimnael|250px|Die Amasone-reënwoud]]
[[Lêer:Green vintage buttons.jpg|thumbduimnael|250px|Groen knope]]
 
Die [[ekologiebeweging]] gebruik groen as gevolg van die algemeene voorkoms daarvan in die natuur. ''[[Greenpeace]]'', 'n ekologiese groep, gebruik groen weens die verbintenis met lewe. Díé wat hierdie idees in die politieke sfeer inbring word die "[[Groene]]" genoem:
 
 
== Simboliek ==
[[Lêer:Organic Bartlett Pears.jpg|thumbduimnael|250px|Pere]]
[[Lêer:Aztec mask 050910 170205.jpg|thumbduimnael|250px|'n Asteke-masker]]
 
In die [[Middeleeue]] het groen euwele of demoniese gediertes (insluitende [[draak|drake]]) voorgestel, en somtyds [[liefde]].
 
 
== Die Volksmond ==
 
* [[Jaloesie]], een van die tradisionele [[Sewe Dodelike Sondes]] is ook bekend as die Groenoog-monster. 'n Persoon wat jaloers is, is dus "groen van jaloesie".
* Tradisioneel het iemand wat goed met plante werk groen vingers of 'n groen duim.
|#00FF00
|-
|[[RGB -kleurmodel]]
|(0, 255, 0)
|-