Verskil tussen weergawes van "Malaria"

420 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
kassie
(kategorie)
(kassie)
{{Inligtingskas siekte
[[Lêer:P vivax trophozoite4.jpg|right|thumb|200px|'n Rooibloedsel wat aangetas is deur ''P. vivax'', 'n spesie [[protista]] wat malaria veroorsaak.]]
|naam = Malaria
 
|beeld = P vivax trophozoite4.jpg
'''Malaria''', afgelei van ''mala aria'' ([[Italië|Italiaans]]: "'''slegte lug'''") of '''moeraskoors''', is 'n parasitiese [[siekte]] wat ongeveer 350-500 miljoen mense elke jaar aantas en nagenoeg 1,3 miljoen sterftes tot gevolg het. Die siekte word hoofsaaklik in die [[trope]] aangetref. Ongeveer 85% van hierdie sterftes vind in [[Sub-Sahara Afrika]] plaas. Malaria word veroorsaak deur ''[[Plasmodium falciparum]]'', ''[[Plasmodium vivax|P. vivax]]'', ''[[Plasmodium malariae|P. malariae]]'', ''[[Plasmodium knowlesi|P. knowlesi]]'' en ''[[Plasmodium ovale|P. ovale]]'' waarvan ''P. falciparum'' verantwoordelik is vir 80% van alle sterftes aan malaria.[http://www.who.org Wêreldgesondheidsorganisasie]
|beeldgrootte = 230px
[[Lêer:P|onderskrif vivax= trophozoite4.jpg|right|thumb|200px|'n’n Rooibloedsel wat aangetas is deur ''P.Plasmodium vivax'', 'n’n spesie [[protistaprotiste]] wat malaria veroorsaak.]]
| ICD10 = {{ICD10|B|50||b|50}}-{{ICD10|B|54||b|54}}
| ICD9 = {{ICD9|084}}
| DiseasesDB = 7728
| MedlinePlus = 000621
| OMIM = 248310
| eMedicineSubj = med
| eMedicineTopic = 1385
| eMedicine_mult = {{eMedicine2|emerg|305}} {{eMedicine2|ped|1357}}
| MeshName = Malaria
| MeshNumber = C03.752.250.552
}}
'''Malaria''', afgelei van ''mala aria'' ([[Italië|Italiaans]]: "'''slegte lug'''"), of '''moeraskoors''', is 'n parasitiese [[siekte]] wat ongeveer 350-500 miljoen mense elke jaar aantas en nagenoeg 1,3 miljoen sterftes tot gevolg het. Die siekte word hoofsaaklik in die [[trope]] aangetref. Ongeveer 85% van hierdie sterftes vind in [[Sub-Sahara Afrika]] plaas. Malaria word veroorsaak deur ''[[Plasmodium falciparum]]'', ''[[Plasmodium vivax|P. vivax]]'', ''[[Plasmodium malariae|P. malariae]]'', ''[[Plasmodium knowlesi|P. knowlesi]]'' en ''[[Plasmodium ovale|P. ovale]]'' waarvan ''P. falciparum'' verantwoordelik is vir 80% van alle sterftes aan malaria.[http://www.who.org Wêreldgesondheidsorganisasie]
 
Malaria word oorgedra deur die wyfie van die ''Anopheles ssp.'' [[muskiet]]. Kinders onder die ouderdom van vyf jaar en verwagtende vroue is die vatbaarste vir malaria en word die ergste deur die siekte getref.