Kainosoïkum: Verskil tussen weergawes

35 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
kNo edit summary
[[Lêer:Miocene.jpg|thumb|240px|Soogdiere is die oorheersende [[gewerwelde]]s op land in die Kainosoïkum.]]
Die '''Kainosoïkum''' of '''Kainosoïese Era''' (ook die '''Senosoïkum''' genoem) is die derde en huidige van die drie [[Era (geologie)|geologiese eras]] van die [[Fanerosoïkum|Fanerosoïese]] [[Eon (geologie)|Eon]] en strek van sowat 66&nbsp;miljoen jaar gelede tot die hede. Dit is ook bekend as die "era van die soogdier" omdat die uitsterwing van ander diersoorte die ontwikkeling van [[soogdier]]e tot gevolg gehad het. Die naam is afgelei van die [[Grieks]]e καινός (''kainos'', "nuwe") en ζωή (''zoe'', "lewe") en beteken dus "nuwe lewe".<ref name=OnlineEtDict>{{cite web|title=Cenozoic|url=http://www.etymonline.com/index.php?term=Cenozoic&allowed_in_frame=0|publisher=Online Etymology Dictionary}}</ref>
 
Die Kainosoïkum kan in drie [[periode (geologie)|periodes]] ingedeel word: die [[Paleogeen]], [[Neogeen]] en [[Kwartêr]]. Dié word weer onderverdeel in sewe [[epog (geologie)|epogs]]: die [[Paleoseen]], [[Eoseen]], [[Oligoseen]], [[Mioseen]], [[Plioseen]], [[Pleistoseen]] en [[Holoseen]].