Verskil tussen weergawes van "Koning Shaka Internasionale Lughawe"

geen wysigingsopsomming nie
| hub = <div> [[SA Express]]
| focus_city = <div>
* [[SA Airlink]]
* [[kulula.com]]
* [[British Airways]] (Comair)
* [[SA Airlink]]
</div>
| elevation-f = 295
}}
 
Die '''Koning Shaka Internasionale Lughawe''' ([[IATA-kode|IATA]]: DUR, [[ICAO]]: FALE) is 'n nuwe [[lughawe]] wat geopen is op [[30 April]] [[2010]] sowat 40&nbsp;km noord van [[Durban]] langs die [[N2]] naby [[La Mercy]]. Die lughawe vervang die ou Durban Internasionale Lughawe (ICAO: ILB) wat suid van die stad geleë was en te klein geword het om meer passasiers te kon hanteer. Die eerste geskeduleerde vlugte het op [[1 Mei]] [[2010]] plaasgevind, net meer as 'n maand voor die begin van die [[FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010|2010 FIFA WêreldbekerWêreldbekertoernooi]]. <ref>Beeld (koerant). 30 April 2010.</ref>
 
Die lughawe is ontwerp deur Osmond Lange Argitekte en Beplanners en het sowat R&nbsp;8&nbsp;miljard gekos om te bou. <ref name=greenlight>{{cite news|title = New Durban airport waiting for green light|url = http://www.int.iol.co.za/index.php?set_id=1&click_id=124&art_id=vn20070621033502273C826444|publisher=IOL|first=Suren|last=Naidoo|date=21 Junie 2007}}</ref> (ongeveer VS$900 miljoen <ref>Teen die gemiddelde wisselkoers in 2010 van 7.5 ZAR:1 VS$ by [http://www.oanda.com/currency/historical-rates/ OANDA]</ref>).
83 371

wysigings