Verskil tussen weergawes van "Francisco Franco"

15 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
| religie = Rooms Katoliek
| handtekening = Francisco Franco Signature.svg
| militer = Militêre diens
| lojaliteit = Spanje
| tak = Spaanse Gewapende Magte
}}
 
'''Francisco Franco''' (Francisco Paulino Hermenegildo Teódulo Franco y Bahamonde Salgado Pardo de Andrade,; [[20 Desember]] [[1892]] – [[20 November]] [[1975]]) was 'n [[Spanje|Spaanse]] militêre leier wat Spanje van 1939 tot sy dood in 1975 as 'n [[diktator]] regeer het.<ref>[http://www.findagrave.com/cgi-bin/fg.cgi?page=gr&GRid=1552 findagrave.com] (volgens die webtuiste sterf hy op 19 November)</ref>
 
Franco was die leier van 'n staatsgreep teen die Tweede Spaanse Republiek in 1936. Na hierdie opstand breek die [[Spaanse Burgeroorlog]] uit. Franco is deur fasciste, groot besighede, die kerk, konserwatiewes en die Spaanse nasionaliste ondersteun. Dit volg nadat die Spaanse Republiek 'n sosialistiese regering gehad het wat die mag van besighede en die kerk wou inperk. Die republiek het ook plaaslike parlemente in Spanje se streke ingestel. Spaanse nasionaliste was nie daarmee ingenome nie en het gedink dat dit Spanje swak sou laat.<ref>{{cite book| last = Beevor| first = Antony| year = 2001 reissued| title = The Spanish Civil War| publisher = Penguin| location = London| isbn=0-14-100148-8}}</ref>