Verskil tussen weergawes van "Internasionale Lughawe Sjeremetjewo"

geen wysigingsopsomming nie
k (verbeter)
}}
 
Die '''Internasionale Lughawe Sjeremetjewo''' ([[Russies]]: Международный Аэропорт Шереметьево) is ’n internasionale [[lughawe]] in die [[Moskou-oblast]], [[Rusland]]. Dit is sowat 29 km noordwes van Sentraal-[[Moskou]] geleë. Dit is die hooflughawe van die Russiese internasionale lugdiens [[Aeroflot]], en saam met [[Internasionale Lughawe Domodedowo|Domodedowo]] en [[Internasionale Lughawe Wnoekowo|Wnoekowo]] een van die hooflughawens van Moskou. (Die [[IATA-gebiedskodekode]] vir die drie lughawens is MOW). Dit is naas Domodedowo die grootste lughawe in Rusland. In 2010 het 19&nbsp;329&nbsp;000 passasiers dit gebruik.<ref name="pax2009">[http://www.svo.aero/en/news/2010/1418/ Sheremetyevo International Airport: Operating Results 2009]</ref>
 
==Geskiedenis==
Sheremetjewo is op 11 Augustus 1959 in gebruik geneem; en die eerste internasionale vlug was op 1 Junie 1960 na [[Berlyn]] se Schönefeld-lughawe. Sheremetjewo-1, wat vir binnelandse vlugte gebruik word, het op 3 September 1964 geopen.
 
Sheremetjewo-2, die grootste van die twee terminaalkomplekse, is op 1 Januarie 1980 in gebruik geneem vir die [[Olimpiese Somerspele 1980|1980 Olimpiese Somerspele]]. Dit word gebruik vir internasionale vlugte. Daar is geen fisieke verbinding tussen die twee terminaalkomplekse nie; dit is basies twee verskillende lughawens wat dieselfde aanloopbane gebruik. Min ander lughawens het ’n soortgelyke opset.
*[[image:Crystal txt.png|15px]] Hierdie artikel is vertaal uit die [http://en.wikipedia.org/wiki/Sheremetyevo_International_Airport Engelse Wikipedia]</small>
 
[[Kategorie:Lughawens in Asië]]
[[Kategorie:Geboue en strukture in Moskou]]
91 036

wysigings