Verskil tussen weergawes van "Wringkrag"

15 grepe verwyder ,  6 jaar gelede
k (Bot: Verplasing van interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q48103)
(→‎Eenhede: Skakel)
Wringkrag het dimensies van krag vermenigvuldig met [[afstand]] en die [[SI|SI-eenhede]] van wringkrag word geskryf as "[[newton meter]]" (N&nbsp;m of N·m).<ref name="BIPM 5.1">SI Brosjure Weergawe 8, Afdeling 5.1, Bureau International des Poids et Mesures, 2006, [http://www1.bipm.org/en/si/si_brochure/chapter5/5-1.html], afgelaai 2007-04-01</ref>
 
Die [[joule]] is die SI-eenheid vir [[energie]] of [[meganiese werk|werk]] en kan ook uitgedruk word as N·m, joule word egter nie gebruik om wringkrag uit te druk nie. Aangesien 'n mens aan energie kan dink as die dotproduk van krag en afstand is energie altyd 'n skalaar terwyl wringkrag die kruisproduk is van krag en afstand en is 'n [[pseudovektor]] grootheid.
 
Die dimensionele gelykheid van hierdie eenhede is natuurlik nie blote toeval nie; 'n wringkrag van 1 N·m wat deur 'n volle omwenteling toegepas word sal presies 2&pi; joule vereis. Wiskundig kan dit uitgedruk word as,