Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:Daniellouw"

 
Ek het jou artikel [[Swaartekragversnelling]] gesien en ook 'n bietjie meer geskryf. Eintlik dink ek dat dit beste is dat hierdie artikel met [[Swaartekrag]] versmelt is. Meins insiens hoort dit met die onderdeel [[Swaartekrag#Swaartekrag op aarde]] geïntegreer word. Wat dink jy daarvan? [[Gebruiker:Martinvl|Martinvl]] ([[Gebruikerbespreking:Martinvl|kontak]]) 10:07, 1 Julie 2014 (UTC)
:100% Ek verwys daarna in [[Vloeimeetskyf]], maar ek verander dit dan na [[Swaartekrag]].
3 522

wysigings