Verskil tussen weergawes van "Vitamien B12"

10 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
|-
| Voorkoms
| [[Donkerrooi]] poeier
|-
| Oplosbaarheid
|url=http://www.drugs.com/monograph/vitamin-b12.html |work=The American Society of Health-System Pharmacists|accessdate=3 April 2011}}</ref> Dit word as deel van die Schillingtoets vir die diagnose van bloedarmoede gebruik. <ref name=AHFS/>
 
Vir sianiedvergiftiging, kan 'n groot hoeveelheid van hidroksokobalamien binneaars toegedien word in kombinasie met natriumtiosulfaat. <ref>{{Cite journal|author=Hall AH, Rumack BH |title=Hydroxycobalamin/sodium thiosulfate as a cyanide antidote|journal=The Journal of Emergency Medicine}}</ref> Die meganisme van aksie is eenvoudig: Die hidroksokobalamienhidroksied ligand word verplaas deur die giftige sianied-ioon, en die gevolglik skadelose B<sub>12</sub>-kompleks word uitgeskei in die urine. In die [[Verenigde State van Amerika]] het die "FDA ''(Food and Drug Administration")'' (in 2006) die gebruik van hidroksokobalamien goedgekeur vir die akute behandeling van sianiedvergiftiging. <ref>{{Cite journal|author=Dart RC|title=Hydroxocobalamin for acute cyanide poisoning: new data from preclinical and clinical studies; new results from the prehospital emergency setting |journal=Clinical Toxicology |volume=44}}</ref>
 
Hoë vitamien B<sub>12</sub>-vlakke in bejaardes kan beskerming bied teen breinatrofie wat verband hou met Alzheimer se siekte en verswakte kognitiewe funksie. <ref>{{Cite journal|author=Vogiatzoglou A, Refsum H, Johnston C, ''et al.'' |title=Vitamin B12 status and rate of brain volume loss in community-dwelling elderly |journal=Neurology |volume=71}}</ref>
84 237

wysigings