Verskil tussen weergawes van "Blou"

1 greep bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (→‎Kleurkoördinate: Skoonmaak, replaced: HSV → HSV using AWB)
{{kleurmonster|#0000ff}}
'''Blou''' is een van die drie primêre bytellende [[toevoegende kleur]]e; blou [[lig]] het die kortste [[golflengte]] van die drie [[primêre [[kleur]]e: nagenoeg 470 [[nanometer|nm]].
 
Die skoon lug op 'n sonnige dag is blou as gevolg van [[Rayleigh-verstrooiing]] van die lig vanaf die [[Son]]. Groot hoeveelhede [[water]] ([[waterstof|H]]<sub>2</sub>[[Suurstof|O]]) lyk ook blou omdat [[rooi (kleur)|rooi]] lig (van rondom 750&nbsp;nm) geabsorbeer word as gevolg van die O-H strekkende vibrasie. Interessant genoeg is [[swaar water]] ([[Deuterium|D]]<sub>2</sub>[[Suurstof|O]]) kleurloos, omdat die absorbsieband by 'n langer golflengte lê (ongeveer 950&nbsp;nm).
80 264

wysigings