Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

Anna Servasina Pohl is op [[24 Desember]] [[1906]] op [[Graaff-Reinet]] as die dogter van Pieter en Evelyn Maude Pohl gebore. Sy het twee susters: Truida (wat later as regisseur bekend word en met die digter [[N.P. van Wyk Louw]] trou) en Sophia. Haar broer Jan was 'n liriekskrywer. Haar ma is in 1918 is in die griep-epidemie oorlede.
 
Haar pa was 'n boekhouer, maar was ook as 'n toneelspeler en regisseur by gemeenskapteater betrokke. Die jong Anna tree op sesjarige ouderdom vir die eerste keer saam met haar pa op die verhoog op. Op 17-jaar speel sy in ''Die laaste van die takhare'' van [[C.J. Langenhoven]].
 
Sy studeer onderwys en gee vir ’n rukkie lank klas.
Anonieme gebruiker