Verskil tussen weergawes van "Habitat"

497 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Saadjie)
 
[[Lêer:Wild Boar Habitat quadrat.jpg|duimnael|300px|'n Wilde vark in sy natuurlike habitat. Hierdie spesies is gebruik vir die domestikering van [[vark]]e.]]
'''Habitat''' verwys na die <u>plek</u> waar 'n dier of 'n plant lewe.
 
'n '''Habitat''' beskryf die <u>plek</u> waar [[dier]]e en [[plant]]e lewe. Verskillende tipes diere en plante kan dieselfde habitat deel. In so 'n geval word dit 'n [[biotoop]] genoem. 'n Habitat kan ook 'n [[ekostelsel]] of 'n [[bioom]] genoem word. Ekostelsels ontstaan wanneer verskeie lewende en nie-lewende dinge in 'n habitat saamwerk. 'n Habitat is ook bekend as 'n woonplek.
 
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Ekologie]]