Verskil tussen weergawes van "Geraas"

689 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
Skryf oor
k (Verplasing van 45 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q179448)
(Skryf oor)
[[Lêer:Dalmuir Park (10708426965).jpg|duimnael|300px|Vuurwerke kan geweldige geraas maak en diere ontstel.]]
'''Geraas''' ([[Engels]]: ''Noise'') is 'n omgewingsprobleem, wat altyd minder probleme behoord te gee, maar dit lyk as of dit nie die geval is nie. Wêreldwyd is beamptes besig om daarvoor te veg om die geraasvlakke af te bring. Dit lyk egter ook dat Derdewêreldlande geen geld en tyd daarvoor het of wil spandeer nie.{{feit}}
 
'''Geraas''' is 'n lawaai, gedreun en enige [[klank]] wat onwelkom, onverdraagsaam en verontrustend is.
{{saadjie}}
Geraas word deur mense en diere se gehoorsintuie, die [[oor|ore]] waargeneem. Uitermatige geraas kan die ore beseer of selfs permanent beskadig.
 
Mense wat geraas maak of veroorsaak, soos deur musiek te hard te speel, kan vir rusverstoring ('n strafbare wetsoortreding) aangekla word. Sulke persone kan by die plaaslike owerhede aangegee word. In Pretoria, as voorbeeld, word die regulasies oor geraasbeheer deur die metropolisie toegepas.
 
'n [[Knaldemper]] kan gebruik word om die geraas van [[motorvoertuig|motorvoertuie]] en [[motorfiets]]e te demp. Witgeraas word soms doelbewus in geboue uitgesaai om die waargenome geraas van die kantoor uit te doof.
 
[[Data]] (inligting) wat geen betekenis het nie word ook soms as geraas beskryf.
 
{{Commonskat|Noise}}
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Klank]]
[[Kategorie:Musiek]]