Verskil tussen weergawes van "Daniël"

1 greep bygevoeg ,  7 jaar gelede
k
spelling
k (spelling)
'''Daniël''' is die 27ste boek in die kanon van [[Hebreeus]]e Geskrifte wat as die [[Ou Testament]] in die [[Bybel]] opgeneem is. In hierdie boek bemoedig Daniël die volk, wat oor hulle geloof vervolg is, om selfs tot die dood te volhard. Die eerste ses hoofstukke handel oor Daniël en ander gelowiges in die tyd van die Babiloniese koning [[Nebukadneser]] en ander konings na hom.
 
Die tweede gedeelte van die boek bevat veral visioene oor die wrede vervolging van die verbondsvolk in die tyd van die Siriese koning Antiogos Epifanes. Die visioene handel oor die stryd en opeenvolging van die wêreldryke en terselfdertyd oor die eindtyd. Die menslike ryke word in die visioene as diere voorgestel. Die Here oefen volle heerskappy uit oor alles; ook oor die magtige en koruptekorrupte wêreldmagte.
 
== Apokriewe boeke ==
100 641

wysigings