Verskil tussen weergawes van "Amerikaanse Vloot"

Skakel
(Skakel)
(Skakel)
Die Amerikaanse Vloot het ook die wêreld se grootste [[vliegdekskip|vliegdekvloot]], met tien in diens, twee onder konstruksie,<ref>Die USS Gerald R. Ford (CVN-78) en die USS John F. Kennedy (CVN-79)</ref> agt beplan, en twee in aktiewe reserwe. Die diens het 317,217 personeel op aktiewe diens en 62,500 in die Vlootreserwemag. Dit bedryf 289 skepe op aktiewe diens en het meer as 3,700 vliegtuie.
 
Die Amerikaanse Vloot het sy oorsprong uit die Kontinentale Vloot, wat tydens die [[Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog]] gestig is. Dit speel 'n belangrike rol in die [[Amerikaanse Burgeroorlog]] om die [[Gekonfedereerde State van Amerika|Konfederasie]] te blokkeer, asook die beslaglegging en beheer van sy riviere. Dit het die sentrale rol in die [[Tweede Wêreldoorlog]] nederlaag van [[Japan]] gespeel. Die 21ste eeu Amerikaanse Vloot hou 'n aansienlike internasionale teenwoordigheid, ontplooi in gebiede soos Oos-Asië, die [[Middellandse See]], en die [[Midde- Ooste]]. Dit is 'n blouwatervloot met die vermoë om slaankrag te gee aan operasies aan die kusstreke van die wêreld, betrokke te raak in areas tydens vredestyd, en vinnig te reageer op enige plaaslike krisisse. Dít maak van die vloot 'n aktiewe rolspeler in die afdwing van Amerikaanse buitelandse beleid en sy globale verdediging.
 
== Verwysings ==