Verskil tussen weergawes van "Lüderitz"

44 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
k (JCIV het bladsy !Nami≠Nüs na Lüderitz oor 'n aanstuur geskuif: Sien bespreking.)
Alhoewel daar nog steeds diamantemynboubedrywighede in die omgewing is, het vissery en toerisme die belangrikste ekonomiese sektore geword. Veral [[weskuskreef|seekreef]] word na lande soos [[Spanje]] en [[Japan]] uitgevoer. Oorbenutting van visbronne het egter daartoe gelei dat beperkings op die vissery geplaas is. [[Duitsland]] het 'n patrollieboot aan Namibië beskikbaar gestel sodat onwettige visvangaktiwiteite bekamp kan word.
== Sien ook ==
* [[NG gemeente Lüderitz]]
 
{{Coord|-26.646|15.154|display=title}}
 
84 930

wysigings