Verskil tussen weergawes van "Idealegaswet"

412 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
 
By standaardkondisies is P = 101.325 kPa en T = 273.15 K. DanDaaaruit volg:
 
<math>PV = nRT</math>
 
<math>101.325 \times V = n \times 8.314 \times 273.15</math>
 
<math>\frac{V}{n} = 22.413 \frac{m^3}{kmol}</math>
 
Dus is 1 kmol gas gelyk aan 22.413 m<sup>3</sup> by standaard druk (101.325 kPa) en temperatuur (273 K).
 
Of 1 kmol gas is gelyk aan 22.413 m<sup>3</sup><sub>n</sub> (Dit word ook soms geskryf as Nm<sup>3</sup> - die N moenie verwar word met Newton nie)
 
 
==Digtheid==
3 676

wysigings