Verskil tussen weergawes van "Idealegaswet"

264 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Skakel)
[[Lêer:Clapeyron-reading.jpg|duimnael|200px|Benoît Clapeyron (1799-1864)]]
Die '''ideale gaswet''' is die toestandsvergelyking (Engels="equation of state") vir 'n ideale [[gas]].
 
Die '''ideale gaswet''' is die toestandsvergelyking (Engels: "''equation of state''") vir 'n ideale [[gas]]. Die gaswet beskryf die gedrag van 'n ideale gasse onder die invloed van [[druk]], [[volume]], [[temperatuur]] en aantal deeltjies. Die vergelyking is in 1834 deur Benoît Clapeyron opgestel.
 
Die formule word gegeeaangegee as:
 
<math>PV = nRT</math>
 
<math>PV = znRT</math>
 
 
waar:
 
==Standaardkondisies==
By standaardkondisies is P = 101.325 kPa en T = 273.15 K. DaaaruitDaaruit volg:
 
By standaardkondisies is P = 101.325 kPa en T = 273.15 K. Daaaruit volg:
 
<math>PV = nRT</math>
 
Of 1 kmol gas is gelyk aan 22.413 m<sup>3</sup><sub>n</sub> (Dit word ook soms geskryf as Nm<sup>3</sup> - die N moenie verwar word met Newton nie)
 
 
==Digtheid==
 
 
Die digtheid van 'n gas is:
 
 
<math>\rho = \frac{m}{V}</math>
 
<math>\rho = \frac{nM}{V}</math>
 
 
<math>PV = nRT \Rightarrow \frac{n}{V} = \frac{P}{RT}</math>
 
 
Dus is:
 
 
<math>\rho = \frac{PM}{RT}</math>
* <math>m</math> = massa van die mengsel in kg
* <math>z</math> = saampersbaarheidsfaktor (dimensieloos)
 
 
 
[[Kategorie:Gasse]]