Verskil tussen weergawes van "Idealegaswet"

19 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Clapeyron-reading.jpg|duimnael|200px|Benoît Clapeyron (1799-1864)]]
 
Die '''ideale gaswet''' is die toestandsvergelyking (Engels: "''equation of state''") vir 'n ideale [[gas]]. Die gaswet beskryf die gedrag van 'n ideale gasse onder die invloed van [[druk]], [[volume]], [[temperatuur]] en aantal deeltjies. Die vergelyking is in 1834 deur Benoît Clapeyron opgestel.
 
Die formule word aangegee as:
 
: <math>PV = nRT</math>
 
of vir afwyking van ideale kondisies:
 
: <math>PV = znRT</math>
 
waar:
By standaardkondisies is P = 101.325 kPa en T = 273.15 K. Daaruit volg:
 
: <math>PV = nRT</math>
 
: <math>101.325 \times V = n \times 8.314 \times 273.15</math>
 
: <math>\frac{V}{n} = 22.413 \frac{m^3}{kmol}</math>
 
Dus is 1 kmol gas gelyk aan 22.413 m<sup>3</sup> by standaard druk (101.325 kPa) en temperatuur (273 K).
Die digtheid van 'n gas is:
 
: <math>\rho = \frac{m}{V}</math>
 
: <math>n = \frac{m}{M} \Rightarrow m = nM</math>
 
Vervang die twee formules inmekaar:
 
: <math>\rho = \frac{nM}{V}</math>
 
: <math>PV = nRT \Rightarrow \frac{n}{V} = \frac{P}{RT}</math>
 
Dus is:
 
: <math>\rho = \frac{PM}{RT}</math>
 
of
 
: <math>\rho = \frac{PM}{zRT}</math>
 
waar: