Verskil tussen weergawes van "Klawer, Wes-Kaap"

(beter woord)
 
==Besienswaardighede==
Klawer word jaarliks in die lente in 'n tipiese Namakwalandse blommeparadys omskep. DieVlotry word op die [[Doringrivier]] bied ''river rafting''aangebied, 'n ideale manier om die rivier te verken, asook [[rotskuns]] naby sy oewers. Die plaas Windhoek, sowat 7 km buite die dorp, bied 'n geskiedkundige blik op die omgewing. Hier het die troepe van generaal [[Jan Smuts]] in [[1902]] met die Britte slaags geraak. Die [[Khoi]] en [[Boesmans]] se nalatenskap van rotskuns kan ook hier gesien word.
 
==Sien ook==
81 772

wysigings