Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:Daniellouw"

geen wysigingsopsomming nie
:::Die doel is óf om artikels te skryf óf om artikels te vertaal, maar nie om net artikeltitels te vertaal nie. [[Gebruiker:Martinvl|Martinvl]] ([[Gebruikerbespreking:Martinvl|kontak]]) 18:22, 1 Julie 2014 (UTC)
::::He he he!! Netso. [[Gebruiker:Daniellouw|Daniellouw]] ([[Gebruikerbespreking:Daniellouw|kontak]]) 19:25, 1 Julie 2014 (UTC)
 
Teks soos (Engels="Trademark") is oorbodig omdat dit reeds langs die kant na Engels geskakel is. Gebruik dit asb spaarsamig, net vir baie tegniese terme. Groete. [[Gebruiker:Naudefj|Frank]] ([[Gebruikerbespreking:Naudefj|kontak]]) 08:25, 14 Julie 2014 (UTC)