Verskil tussen weergawes van "Nadine Gordimer"

48 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
}}
 
'''Nadine Gordimer''' ([[1923]] - [[2014]]) was 'n [[Suid-Afrika]]anse skrywer. Sy het hoofsaaklik Engelse romans en toneelstukke geskryf. Gordimer is op [[20 November]] [[1923]] in [[Springs]], [[Gauteng]] gebore. Sy wen die [[Nobelprys]] vir literatuurLetterkunde]] in 1991 en word die eerste Suid-Afrikaner en eerste vrou in 25 jaar om die prys te wen. Sy sterf op [[13 Julie]] [[2014]] op 90-jarige ouderdom in haar slaap by haar huis in [[Johannesburg]].<ref>[http://maroelamedia.co.za/blog/nuus/suid-afrika/nadine-gordimer-oorlede/ Nadine Gordimer oorlede], besoek op 14 Julie 2014</ref>
 
==Publikasies==
* 1983 "Choosing for Justice: [[Allan Boesak]]" (dokumentêr met Hugo Cassirer)
* "Berlin and Johannesburg: The Wall and the Colour Bar" (dokumentêr met Hugo Cassirer)
 
== Sien ook ==
* [[Hulle het ons eeu gevorm]]
 
== Verwysings ==