Verskil tussen weergawes van "Nadine Gordimer"

527 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
}}
 
'''Nadine Gordimer''' ([[1923]] - [[2014]]) was 'n [[Suid-Afrika]]anse skrywer. Sy hetvan hoofsaaklik Engelse romans en toneelstukke geskryf. GordimerSy iswen opdie [[20Booker-prys November]]in [[1923]]1974 inen [[Springs]],die [[Gauteng]]Statebondprys geborein 2002. SyIn 1991 wen sy die [[Nobelprys vir Letterkunde]] in 1991 en word die eerste Suid-Afrikaner en eerste vrou in 25 jaar om die prys te wen. Sy sterf op [[13 Julie]] [[2014]] op 90-jarige ouderdom in haar slaap by haar huis in [[Johannesburg]].<ref>[http://maroelamediawww.cobeeld.zacom/blogvermaak/nuus/suid2014-afrika/nadine07-14-laaste-roman-voel-gordimersoos-oorlede/n-afsluiting Nadine'Laaste Gordimerroman oorledevoel soos 'n afsluiting'], besoek op[[Beeld]], 14 Julie 2014</ref>
 
Gordimer is op [[20 November]] [[1923]] in [[Springs]], [[Gauteng]] gebore. Haar ouers was van Brits-Joodse en Litouse afkoms. Sy begin van jongs af skryf en haar artikels is reeds op 13- of 14-jarige ouderdom in klein tydskrifte gepubliseer.
 
Sy sterf op [[13 Julie]] [[2014]] op 90-jarige ouderdom in haar slaap by haar huis in [[Johannesburg]].<ref>[http://maroelamedia.co.za/blog/nuus/suid-afrika/nadine-gordimer-oorlede/ Nadine Gordimer oorlede], besoek op 14 Julie 2014</ref> Oor haar lewe het sy 'n totaal van 15 romans, 12 bundels kortverhale en 'n hele aantal nie-fiksie geskryf. Haar boeke is in 40 tale wêreldwyd gepubliseer.
 
==Publikasies==