Verskil tussen weergawes van "18 Julie"

501 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
→‎Gebeure: Verbeter
(→‎Gebeure: Duplikaat skakels)
(→‎Gebeure: Verbeter)
* [[1763]] – [[Pous Clemens XIII]] stel Simone Buonaccorsi van die Apostoliese Signatura en Andrea Negroni, Apostoliese protonotarius, aan as kardinale.
* [[1870]] – Die Eerste Vatikaanse Konsilie keur die dogma van pouslike onfeilbaarheid goed.
* [[1925]] – [[Adolf Hitler]] publiseer sy persoonlike manifes ''[[Mein Kampf]]''.
* [[1955]] – Disneyland word geopen in Anaheim, [[Kalifornië]].
* [[1982]] – Die weermag van [[Guatemala]] en geallieerde paramilitêres vermoor meer as 250 [[Maya]]-arbeiders in die [[Plan de Sánchez-slagting]].
* [[1999]] – [[Penny Heyns]] stel haar vierde wêreldrekord in twee dae op deur twee maal haar rekord vir borsslag oor 100 m te verbeter. Dit staan nou op 1:06,95, en Heyns word die eerste swemmer wat wêreldrekords hou vir borsslag oor 50, 100 en 200m.
* [[2003]] – [[David Kelly|Dr. David Kelly]], vermiste [[Verenigde Koninkryk|Britse]] wetenskaplike wat betrokke was by die omstredenheid rondom Brittanje se deelname aan die oorlog in [[Irak]], se liggaam word in 'n bos naby sy huis in [[Oxfordshire]] gevind.
 
== Geboortes ==