Verskil tussen weergawes van "Alkohol"

4 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
korr.
(korr.)
[[Lêer:Alcohol.png|180px|thumb|right|Bal-en-stok model van die hidroksiel (OH) funksionele groep in 'n alkohol-molekule.]]
 
'''Alkohol''' is 'n [[koolwaterstofderivaat]] ('n organiese [[koolwaterstof]]verbinding wat ook ander elemente as [[koolstof]] (C) en [[waterstof]] (H) bevat) met die kenmerkende -OH-groep (hidroksielgroep) wat aan 'n koolstofatoom gebindverbind is, en wat die algemene formule C<sub>n</sub>H<sub>2n</sub>+1OH het. Die [[IUPAC-naamgewing|IUPAC-name]] van verbindings in hierdie [[homoloë reeks]] word van die ooreenstemmende [[alkaan|alkane]] afgelei; die ''-aan''-agtervoegsel word bloot met ''-anol'' vervang. Alkohole met twee of drie OH-groepe word onderskeidelik ''diole'' en ''triole'' genoem.
 
Alkohole kan word onderverdeel in drie kategorië:
* Primêre alkohole: 'n Alkohol in watwaarvan die C-atoom wat aan wat die OH-groep aan verbind is, met slegs een ander C-atoom verbind is.
* Sekondêre alkohole: 'n Alkohol in watwaarvan die C-atoom wat aan wat die OH-groep aan verbind is, met twee ander C-atome verbind is.
* TertiêreTersiêre alkohole: 'n Alkohol in watwaarvan die C-atoom wat aan wat die OH-groep aan verbind is, met tweedrie ander C-atome verbind is.
 
 
81 682

wysigings