Verskil tussen weergawes van "Bloedgroep"

663 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Verplasing van 66 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q47657)
 
Aan die ander kant kan iemand met die AB+ bloedgroep (geen teenliggaampies nie) enige bloed ontvang, maar slegs skenk aan AB+ ontvangers
== Verdere navorsing ==
Huidig is tot 40 funksies bekend wat verantwoordelik is vir oorplantingverwerping indien alle weefselantigene in ag geneem word in die bepaling van verenigbaarheid. Daar is ook ander rooisel-[[antigene]] wat bekend is om verenigbaarheid in 'n sekere mate te bepaal. Hierdie tipe antigene word meer belangrik in mense wat herhaaldelik bloedoortappings moet ondergaan, want hul liggame ontwikkel toenemende weerstand teen bloed van ander mense. Daar is reeds 15 tot 19 bekende bloedgroepstelsels geïdentifiseer, wat gekenmerk word deur 400 bekende rooibloedsel-antigene. In die Rhesus-faktortipering kan teoreties tot 300 opgespoor word.
 
==Bronnelys==
89 427

wysigings