Verskil tussen weergawes van "Eva Braun"

54 grepe verwyder ,  7 jaar gelede
k
Wysigings deur Rokko308 teruggerol na laaste weergawe deur JCIV
k (Wysigings deur Rokko308 teruggerol na laaste weergawe deur JCIV)
}}
 
'''Eva Anna Paula Braun''' ([[München]], [[6 Februarie]] [[1912]] - [[Berlyn]], [[30 April]] [[1945]] as '''Eva Hitler''') was die [[Duitsland|Duitse]] minnares en later vrou van die Duitse leierdiktator [[Adolf Hitler]].
 
Sy het Adolf Hitler in [[1930]] ontmoet toe sy 'n assistent van Hitler se fotograaf was. Braun word deur historici beskou as 'n vrou met 'n beperkte intelligensie wat totaal aan Hitler toegewy was.
 
In [[1936]] is sy in sy huishouding opgeneem en het sy sy minnares geword. Hitler het op [[29 April]] 1945 met haar getrou in die laaste ure van die Berlynse geveg en hulle het die volgende dag saam [[selfmoord]] gepleeg om so simbolies saam Berlyn om te kom, in Hitler se laaste hoofkwartier, die ''[[Führerbunker]]'' in Berlyn.
 
{{Saadjie}}