Verskil tussen weergawes van "Yahoo!"

1 802 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
+verwysings
(Nuwe bladsy geskep met ''''Yahoo! Inc''' is 'n Amerikaanse multinasionale Internetkorporasie met sy hoofkwartier in Sunny, Kalifornië. Dit is wêreldwyd bekend vir sy webportaal, die so...')
 
(+verwysings)
'''Yahoo! Inc''' is 'n [[Amerika]]anse multinasionale Internetkorporasieinternetkorporasie met sy hoofkwartierhoofkantoor in Sunny[[Sunnyvale]], [[Kalifornië]]. Dit is wêreldwyd bekend vir sy webportaal, die soekenjin Yahoo Soek en verwante dienste, insluitend Yahoo Directory, Yahoo Mail, Yahoo News, Yahoo Finance, Yahoo Groups, Yahoo Answers, advertensies, aanlynkartering, video-deel, fantasiesport en sy sosiale mediawebwerf. Dit is een van die gewildste kuberruimtes in Amerika.<ref>{{cite [2]web|title=yahoo.com|url=http://www.quantcast.com/search?q=yahoo|work=Quantcast – It's your audience. We just find it.|publisher=Quantcast Corporation|accessdate=23 Mei 2012|author=Staff|year=2012}}</ref> Volgens mediaberigte het ongeveer 700 miljoen mense Yahoo se webwerwe elke maand besoek.<ref>{{cite [3]news [4]|title= Yahoo's latest moves baffle some |url= http://www.usatoday.com/tech/news/story/2011-11-07/yahoo-strategy/51115612/1 |accessdate=22 Julie 2012 |newspaper=USA Today |date=7 November 2011 |author=Swartz, Jon |location= Washington DC}}</ref><ref>{{cite news |title= Canada Pension Plan mulls Yahoo! buy, report says |url= http://www.cbc.ca/news/technology/story/2011/10/20/cppib-yahoo-microsoft.html |accessdate=22 Julie 2012 |newspaper=CBC News |date=20 Oktober 2011 |location=Toronto}}</ref> Yahoo beweer self dit lok "meer as die helfte van 'n miljard verbruikers elke maand in meer as 30 tale".[5]<ref>{{cite web |title= Yahoo! |url= http://www.linkedin.com/company/yahoo|work=LinkedIn |publisher=LinkedIn |accessdate=22 Julie 2012|author=Yahoo!|year=2012}}</ref>
 
Yahoo! is in Januarie 1994 deur Jerry Yang en Dawid Filo gestig en is geïnkorporeer op 1 Maart 1995. Op 16 Julie 2012 is die voormalige uitvoerende hoof van Google, Marissa Mayer, aangewys as Yahoo! se uitvoerende hoof en voorsitter.<ref>{{cite [6]news |title=Marissa Mayer hopes to improve user experience at Yahoo |url= http://timesofindia.indiatimes.com/tech/enterprise-it/strategy/Marissa-Mayer-hopes-to-improve-user-experience-at-Yahoo/articleshow/15015065.cms |archiveurl= http://web.archive.org/web/20120717195637/http://timesofindia.indiatimes.com/tech/enterprise-it/strategy/Marissa-Mayer-hopes-to-improve-user-experience-at-Yahoo/articleshow/15015065.cms? |archivedate=17 Julie 2012 |newspaper=The Times of India |date=17 Julie 2012 |author=Perlroth, Nicole |location=New Delhi}}</ref>
 
Volgens comScoreComScore, het Yahoo! gedurende Julie 2013 vir [[Google]] oortref met die aantal Amerikaanse besoekers aan sy webwerwe, die eerste keer sedert Mei 2011. Dit is geskat op 196 miljoen Verenigde State besoekers, wat dus met 21 persent per jaar gestyg het.<ref>{{cite [7]news |url=http://www.bloomberg.com/news/2013-08-22/yahoo-tops-google-in-u-s-for-web-traffic-in-july-comscore-says.html |title=Yahoo Tops Google for U.S Web Traffic in July, ComScore Says |date=22 Augustus 2013 | work=Bloomberg |first=Brian |last=Womack}}</ref>
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
{{Saadjie}}
{{en-vertaal|Yahoo!}}
 
{{Internet}}
80 368

wysigings