Verskil tussen weergawes van "Yahoo!"

24 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(+verwysings)
[[Lêer:Yahoo! logo.svg|links|160px]]
'''Yahoo! Inc''' is 'n [[Amerika]]anse multinasionale internetkorporasie met sy hoofkantoor in [[Sunnyvale]], [[Kalifornië]]. Dit is wêreldwyd bekend vir sy webportaal, die soekenjin Yahoo Soek en verwante dienste, insluitend Yahoo Directory, Yahoo Mail, Yahoo News, Yahoo Finance, Yahoo Groups, Yahoo Answers, advertensies, aanlynkartering, video-deel, fantasiesport en sy sosiale mediawebwerf. Dit is een van die gewildste kuberruimtes in Amerika.<ref>{{cite web|title=yahoo.com|url=http://www.quantcast.com/search?q=yahoo|work=Quantcast – It's your audience. We just find it.|publisher=Quantcast Corporation|accessdate=23 Mei 2012|author=Staff|year=2012}}</ref> Volgens mediaberigte het ongeveer 700 miljoen mense Yahoo se webwerwe elke maand besoek.<ref>{{cite news |title= Yahoo's latest moves baffle some |url= http://www.usatoday.com/tech/news/story/2011-11-07/yahoo-strategy/51115612/1 |accessdate=22 Julie 2012 |newspaper=USA Today |date=7 November 2011 |author=Swartz, Jon |location= Washington DC}}</ref><ref>{{cite news |title= Canada Pension Plan mulls Yahoo! buy, report says |url= http://www.cbc.ca/news/technology/story/2011/10/20/cppib-yahoo-microsoft.html |accessdate=22 Julie 2012 |newspaper=CBC News |date=20 Oktober 2011 |location=Toronto}}</ref> Yahoo beweer self dit lok "meer as die helfte van 'n miljard verbruikers elke maand in meer as 30 tale".<ref>{{cite web |title= Yahoo! |url= http://www.linkedin.com/company/yahoo|work=LinkedIn |publisher=LinkedIn |accessdate=22 Julie 2012|author=Yahoo!|year=2012}}</ref>
 
{{Saadjie}}
{{en-vertaal|Yahoo!}}
 
{{Internet}}
80 371

wysigings