Verskil tussen weergawes van "Stedum"

25 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
(+ Kaart)
k
}}
 
'''Stedum''' ([[Gronings]]:''Steem'') is ’n dorp in die munisipaliteit [[Loppersum]] in die provinsie [[Groningen (provinsie)|Groningen]] in [[Nederland]]. Tot 1990 het Stedum sy eie munisipaliteit gehad.
 
Die dorp het 'n kerk uit die 13de eeu. Die kerk word beskou as een van die mooiste voorbeelde van die romanogotiek, 'n boustyl wat veral in die provinsie Groningen voorkom.
137

wysigings