Verskil tussen weergawes van "James Leonard Brierley Smith"

Verbeter
(Verbeter)
'''James Leonard Brierley Smith''', ([[26 Oktober]] [[1897]] – [[7 Januarie]] [[1968]]), meer bekend J.L.B. Smith, was 'n Suid-Afrikaanse [[igtioloog]], organiese skeikundige en professor. Hy het bekend geword toe hy die [[Selakant]] geïdentifiseer het. Daar is vroeër geglo dat die Selakant reeds uitgesterf het. Hy het verskeie publikasies die lig laat sien waarvan ''SMITHS' SEA FISHES'' die bekendste is.
 
{{Saadjie}}