Verskil tussen weergawes van "James Leonard Brierley Smith"

geen wysigingsopsomming nie
(Verbeter)
{{Inligtingskas Persoon
| naam = J.L.B. Smith
| bynaam =
| beeld =
| beeldbeskrywing =
| onderskrif =
| geboortenaam = James Leonard Brierley Smith
| geboortedatum = [[26 Oktober]] [[1897]]
| geboorteplek = [[Graaff-Reinet]]
| sterfdatum = [[7 Januarie]] [[1968]]
| sterfteplek =
| ouers = Joseph Smith en Emily Ann Beck
| titel =
| nasionaliteit = [[Suid-Afrika]]
| beroep = [[Igtioloog]]
| ander =
| bekend = Identifiseer die [[Selakant]]
| salaris =
| termyn =
| voorganger =
| opvolger =
| eerbewyse =
| party =
| religie =
| huweliksmaat = Henrietta Cecile Pienaar
| kinders = 3
| webblad =
| handtekening =
}}
 
'''James Leonard Brierley Smith''', ([[26 Oktober]] [[1897]] – [[7 Januarie]] [[1968]]), meer bekend J.L.B. Smith, was 'n Suid-Afrikaanse [[igtioloog]], organiese skeikundige en professor. Hy het bekend geword toe hy die [[Selakant]] geïdentifiseer het. Daar is vroeër geglo dat die Selakant reeds uitgesterf het. Hy het verskeie publikasies die lig laat sien waarvan ''SMITHS' SEA FISHES'' die bekendste is.
 
== Boeke ==
* ''Sea Fishes of South Africa'' (met Margaret M. Smith, wat ook meeste illustrasie geteken het), Central News Agency Ltd, 1949
* ''Old Fourlegs - The Story of the Coelacanth'', Longmans & Green, 1956
* ''The fishes of the Seychelles'' (met Margaret M. Smith), Rhodes Universiteit, 1963
* ''Fishes of the Tsitsikama Coastal National Park'' (met Margaret M. Smith), National Board of Trustees, 1966
* High Tid''e, Books of Africa, 1968
* ''Our Fishes'' (met Margaret M. Smith), Voortrekkerpers, 1968
 
{{Saadjie}}