Verskil tussen weergawes van "James Leonard Brierley Smith"

geen wysigingsopsomming nie
 
== Biografie ==
Smith verwerf 'n meesters in chemie aan die [[Universiteit Stellenbosch]] en 'n doktoraal in Filosofiefilosofie aan die [[Universiteit van Cambridge]]. Met sy terugkeer na Suid-Afrika doseer hy aan die [[Rhodes-universiteit]] in [[Grahamstad]] in die [[Oos-Kaap]].
 
Sy belangstelling in igtiologie ontstaan tydens ‘n strandvakansie, waar hy as gevolg van sy swak gesondheid ontspan het.
 
[[Lêer:Marjorie_Courtenay-Latimer_and_Coelacanth.jpg|duimnael|280px|Latimer met die Selakant wat sy ontdek het.]]
In 1938 hoor Smith dat [[Marjorie Courtenay-Latimer]] ‘n selakant gevind het. Hy ondersoek die vis in Februarie 1939, waarna hy dit identifiseer. Die vis is na die ontdekker daarvan vernoem, ''Latimeria''.
 
Smith het saam met sy vrou aan die boek ''Sea Fishes of South Africa'' (1949) gewerk, waarna verskeie ander titels tot in 1968 verskyn het.