Verskil tussen weergawes van "Groen"

385 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
Groen wys as groen
(Groen wys as groen)
{{kleurmonster|#008000}}
'''Groen''' is 'n [[kleur]] wat algemeen in die natuur gesien word. [[Plant]]e is groen weens die [[chlorofil]] wat hulle bevat.
 
<font color="green">'''Groen'''</font> is 'n [[kleur]] wat algemeen in die natuur gesien word. [[Plant]]e is groen weens die [[chlorofil]] wat hulle bevat.
Groen [[lig]] het 'n [[golflengte]] van ongeveer 550 [[nanometer|nm]], en is een van die primêre [[toevoegende kleur]]e, die komplement van [[magenta (kleur)|magenta]]. Baie kunstenaars hou steeds nog by tradisionele kleurteorie waarin die komplement van groen as [[rooi]] gesien word.
<font color="green">[[chlorofil]]</font> wat hulle bevat.
<font color="green">Groen</font> [[lig]] het 'n [[golflengte]] van ongeveer 550 [[nanometer|nm]], en is een van die primêre [[toevoegende kleur]]e, die komplement van [[magenta (kleur)|magenta]]. Baie kunstenaars hou steeds nog by tradisionele kleurteorie waarin die komplement van <font color="green">groen</font> as [[rooi]] gesien word.
 
== Onderskeid tussen "blou" en "groen" in tale ==
 
Die [[Afrikaans (taal)|Afrikaanse taal]] maak 'n onderskeid tussen [[blou (kleur)|blou]] en <font color="green">groen</font>, maar sommige [[taal|tale]] (soos [[Viëtnamees (taal)|Viëtnamees]] of [[Tarahumara (taal)|Tarahumara]]) het gewoonlik nie verskillende woorde nie, en verwys na <font color="green">groen</font> deur 'n woord te gebruik wat ook na [[geel]] of [[blou (kleur)|blou]] kan verwys.
 
Daar word soms gesê dat [[Japans (taal)|Japans]] nie tussen blou en <font color="green">groen</font> onderskei nie. Moderne Japans het woorde vir beide groen (緑 ''midori'') en blou (青い ''aoi'' [[beskrywende naamwoord|b.nw.]]; 青 ''ao'' [[selfstandige naamwoord|s.nw.]]). Hierdie onderskeid bestaan nie in antieke Japans nie: die woord ''midori'' is slegs begin gebruik tydens die ''Heian''-periode, en toe (en vir lank daarna) is ''midori'' slegs as 'n skakering van ''ao'' beskou. Slegs na die [[Tweede Wêreldoorlog]], gedurende die [[besetting van Japan]], het opvoedkundige materialemateriaal begin onderskei tussen groen en blou. Daarom, terwyl meeste Japannese dit wel as <font color="green">groen</font> erken, word ''ao'' steeds gebruik vir <font color="green">groen</font> [[verkeerslig]]te en plante. Meeste ander voorwerpe &mdash; 'n groen [[motor]], [[trui]], ens. &mdash; sal in die algemeen ''midori'' genoem word.
 
[[Wallies (taal)|Wallies]] het verskillende grense as [[Engels]] ten opsigte van blou en <font color="green">groen</font>. Die woord ''glas'' word gewoonlik as 'blou' vertaal, maar verwys ook onder andere na die kleur van die see, gras of silwer. Die woord ''gwyrdd'' is die standaardvertaling vir '<font color="green">"groen'"</font>. ''Glas'' (dieselfde spelling) is ook die standaardvertaling vir 'groen' in [[Iers (taal)|Iers]]. In Iers is ''gorm'' die woord vir 'blou' &ndash; die eerste deel ("'''gor'''m") word dieselfde uitgespreek as in Wallies ("'''gwyr'''dd").
 
[[Chinees (taal)|Chinees]] het die blou-groen onderskeid, maar 'n ander woord wat die moderne omgangstaal voorafgaan, ''q&#299;ng'' (青), word gebruik. Dit kan na óf <font color="blue">blou</font> óf <font color="green">groen</font> verwys, of selfs na [[swart (kleur)|swart]], soos in ''xuánq&#299;ng'' (玄青), alhoewel dit baie raar is.
 
In [[Koerds (taal)|Koerds]] word die woord "&#351;în" (uitgespreek ''shien''), wat 'blou' beteken, gebruik vir groen dinge in die natuur, soos blare, gras en oë. Daar is 'n ander woord, "kesk", wat gebruik word vir ander groen dinge, soos byvoorbeeld die Koerdse vlag.
[[Lêer:Green vintage buttons.jpg|duimnael|250px|Groen knope]]
 
<font color="Green">'''Groen'''</font> word deur ekologiebewegings gebruik as gevolg van die algemene voorkoms daarvan in die natuur. ''Greenpeace'', 'n ekologie-aktivistegroep, gebruik groen weens die verbintenis met lewe. Mense wat omgewingsbeskerming in die politieke sfeer bevorder word die "Groenes" genoem.
 
Daar is [[politieke party]]e bekend as "Groen Partye" in meer as eenhonderd lande dwarsdeur die wêreld (dit het ontstaan in [[Europa]], alhoewel die Groen Partye van die [[Verenigde State]] en [[Kanada]] ook sterk wortel geskiet het). Die meer algemene term "[[groen party]]" word gebruik vir partye wat voorstaanders van omgewingsbeskerming is.
107 163

wysigings