Groen: Verskil tussen weergawes

104 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
No edit summary
<font color="Green">'''Groen'''</font> simboliseer ''gaan'' of ''ry'' weens die gebruik in verkeerstekens. Dit is ook die kleur van tekens wat inligting of rigtings gee.
 
In [[motorwedrenmotorsport|motorwedrenne]]ne word 'n <font color="Green">'''Groen'''</font> [[vlag]] gebruik om die begin of voortsetting van 'n resies aan te dui.
 
Weens sy eienskappe van goeie [[kamoefleer|kamoeflering]] word groen tipies in velduniforms van baie militêre dienste gebruik. Dit is ook die formele uniform van baie landweermagte en vlote.
 
<font color="Green">'''Groen'''</font> is 'n simbool van [[Ierland]], wat ook verwys word na as "die smarageiland". Die kleur word spesifiek verteenwoordig in die republikeinse en nasionalistiese tradisies van moderne tye, en word in daardie sin gebruik op die vlag van die Republiek van Ierland, teenoor die unioniste se [[oranje (kleur)|oranje]].
 
<font color="Green">'''Groen'''</font> is ook die simbool van die [[Esperanto]] taal. Daar word gesê dat die kleur die eerste deur die Ier Richard Henry Geoghegan voorgestel is, weens die Ierse verbinding daarvan. Die kleur is spesifiek met die [[groen ster]] geassosieer, en dit word ook gesien op die Esperanto-vlag.
 
<font color="Green">"Klein Groen Mannetjies"</font> verwys na die stereotipiese ruimtewesens met <font color="Green">groen</font> velle, antennas en 'n rofweg menslike liggaamsplan (maar met die getalle van sekere liggaamsdele gereeld verander).
 
[[Stephen King]] het 'n boek genaamd ''[[The Green Mile]]'' geskryf, wat verwys na die laaste staptog wat deur gevangenes gemaak is wat doodsafwagtend is.
 
[[Pink Floyd]] het 'n lied getiteld ''Green Is The Colour'' vrygestel.
 
Mense wat [[rooi (kleur)|rooi]]-groen [[kleurblind]] is, kan baie keer onderskei tussen die twee kleure, maar misgis hulle met ander kleure, byvoorbeeld heldergroen met [[geel (kleur)|geel]], [[donkergroen]] met [[bruin (kleur)|bruin]].
 
== Die Volksmond ==
109 654

wysigings