Verskil tussen weergawes van "Blou"

256 grepe verwyder ,  5 jaar gelede
verw. onpraktiese rooi skakels
(+Kleurskakerings van blou)
(verw. onpraktiese rooi skakels)
{{kleurmonster|#0000ff}}
'''Blou''' is een van die drie primêre [[toevoegende kleur]]e; blou [[lig]] het die kortste [[golflengte]] van die drie primêre [[kleur]]e: nagenoeg 470 [[nanometer|nm]].
 
Die skoon lug op 'n sonnige dag is blou as gevolg van [[Rayleigh-verstrooiing]] van die lig vanaf die [[Son]]. Groot hoeveelhede [[water]] ([[waterstof|H]]<sub>2</sub>[[Suurstof|O]]) lyk ook blou omdat [[rooi (kleur)|rooi]] lig (van rondom 750&nbsp;nm) geabsorbeer word as gevolg van die O-H strekkende vibrasie. Interessant genoeg is [[swaarwater]] ([[Deuterium|D]]<sub>2</sub>[[Suurstof|O]]) kleurloos, omdat die absorbsieband by 'n langer golflengte lê (ongeveer 950&nbsp;nm).
 
Blou in die [[RGB-kleurspasie]] het koördinate van <0, 0, 255> in die [[RGB-kleurspasie]], en is die [[komplementêre kleur|komplement]] van [[geel (kleur)|geel]].
 
In die algemeen verwys "blou" na enige kleur vanaf blou tot [[siaan (kleur)|siaan]]. Baie tale het nie aparte woorde vir blou en [[groen (kleur)|groen]] nie; sien [[Groen (kleur)|Groen]] vir 'n bespreking.
 
== Gebruik en simboliek==
[[Lêer:Bsod.svg|duimnael|250px|Die Blou Skerm van die dood]]
 
* 'n "Blou grap" of "blou komedie" is snaaksigheid wat verwysings na [[taboe]]-onderwerpe bevat, soos [[seks]]uele of toilethumor.{{feit}}
* "Blou" kan ook verwys na melankolie of ongelukkigheid in die volksmond. Sien ook [[Blues]]musiek. "Blou lug", aan die ander kant, verwys na sonnige weer en bedoel gelukkigheid.{{feit|Julie 2014}}
* "Bloubaadjie" verwys baie keer na 'n [[polisie]]manpolisieman; dit is die kleur van baie polisie-uniforms. Die polisie in [[Sjina]] het die kleur van hul uniforms van [[groen (kleur)|groen]] na blou verander in die laat [[1990s1990]]s, deels om hul burgerlike rol te beklemtoon.
* Blou word ook met baie [[lugmag]]te en [[vloot|vlote]] verbind, weens die kleur van hul formele uniforms, spesifiek [[vlootblou]] vir die vloot. Die ''Blue Angels'' is 'n akrobatiese vlugeskader van die [[Verenigde State Vloot|V.S.Amerikaanse Vloot]].
** Blou wys ook op die [[werkersklas]], afgelei van die tradisionele kleur van fabrieks- of winkeluniforms. {{feit|Julie 2014}}
* Blou word tradisioneel met seuns verbind, soos pienk met meisies gedoen word. "[[Babablou"]] is 'n [[pastel]]kleurpastelkleur wat met klere of linnegoed vir seunsseuntjies verbind word.
* Politiek:
** In die [[Verenigde State]], vanaf die 2000 presidensiële verkiesings, beteken blou state, distrikte of mense daardie persone wat die Demokratiese Party ondersteun, omdat blou die partykleur is.
** In die [[Verenigde Koninkryk]] en [[Kanada]] word blou gebruik vir die onderskeie Konserwatiewe Partye.
** In [[Duitsland]] is blou en [[geel (kleur)|geel]] die kleure van die [[liberaal|liberale]] Vrye Demokratiese Party.
** In die [[Republiek van Sjina]] op [[Taiwan]] is blou die kleur van die [[Kuomintang]], en word as embleem gebruik deur partye wat [[Sjinese hervereniging]] ondersteun.
** Blou, soos [[wit (kleur)|wit]], mag die owerheid voorstel, teenoor die [[revolusionêr]]erewolusionêre [[rooi (kleur)|rooi]] of [[swart (kleur)|swart]].
* "Blou wette" is 'n volksmondterm vir [[wet]]tewette wat kwessies oor [[moraliteit]] beheer, soos [[alkohol]], [[dobbel]] of seksueel-eksplisiete materiale.{{feit|Julie 2014}}
* Die blou wimpel is 'n prys wat sedert die [[1860]]s aan skepe toegeken word wat die vinnigste trans-[[Atlantiese Oseaan|Atlantiese]] vaart kon maak. 'n Blou lint word ook gebruik om iets van hoë kwaliteit te beskryf, en is oorspronklik die eerste pryse wat toegeken was in atletiese kompetisies.
* Blou word ook verbind met beserings, omdat dit die kleur van 'n kneusplek is.
* Streke:
** In [[Australië]] kan "blou" 'n geveg of argument beteken. Mans met rooi hare mag die bynaam "Bluey" gegee word.
** Die [[Duits (taal)|Duits]]e woord vir blou word ook gebruik vir "dronk".
** In [[Russies (taal)|Russies]] is die woord vir ligblou ook die omgangstaal vir "[[gay]]".
** 'n "Bloufilm" is 'n [[omgangstaal]]-termomgangstaalterm vir 'n [[pornografie]]se [[rolprent|film]]. Daar is ook "blou [[tydskrif]]te". Die term is mees algemeen in [[Brittanje]], maar word ook in die Verenigde State en [[Israel]] gebruik.
** ''Azzurro'' ('n ligblou) is die nasionale kleur van [[Italië]].
* Blou word gebruik om die Unie in die [[Amerikaanse Burgeroorlog]] voor te stel, teenoor die [[grys (kleur)|grys]] van die [[Bondstate van Amerika]], beide gebaseer op die uniforms wat deur die twee weermagte respektiewelik gebruik is.
* 'n [[''Blou maan]]'' is die tweede [[volmaan]] in 'n kalendermaand, die derde volmaan in 'n seisoen wat vier het, of 'n maan wat blou voorkom weens sekere deeltjies in die atmosfeer. Al drie is só raar dat "een keer in 'n blou maand" beteken "feitlik nooit".
* 'n Blou [[hond]] het 'n pelskleur wat hoofsaaklik grys of [[silwer (kleur)|silwer]] is. Sien "[[Kerry Blouterrier]]" vir 'n soliede "blou" pels, of [[Australiese Skaaphondherdershond]] vir blou [[merle]].
* ''Bloubladsye'' is die [[telefoongids]] van regeringskantore, wat as óf 'n amptelike "blou boek" of 'n afdeling in 'n kommersiële gids kan voorkom. Dít teenoor die [['geelbladsye]]' of [['witbladsye]]'.{{feit}}
 
==Uitdrukkings==
80 368

wysigings