Verskil tussen weergawes van "Coloradorivier (Argentinië)"

taalversorging
(taalversorging)
}}
 
Die '''Colorado-rivier''' ([[Spaans]]: ''Río Colorado'') is 'n [[rivier]] in die suide van [[Argentinië]]. Die rivier ontspring aan die oostekant van die [[Andes]]gebergte en neem 'n suidelike koers na die [[Atlantiese Oseaan]], waar dit deur verskillende kanale in die Union Delta uitmond. Die rivier het 'n totale lengte van 1000 1 000 km.
 
Die rivier vorm die politieke grens tussen die Argentynse provinsies Neuquén en Mendoza, asook tussen Rio Negro en La Pampa. Die mensgemaakte [[dam]], 'Embalse Casa de Piedra,', reguleer die watervlak en wekword gebruik om [[hidroëlektrisiteit]] vir die streek op te wek.
 
{{Koördinate|36|09|02|S|70|23|47|W|scale:12500|aansig=titel}}
98 742

wysigings