Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

764 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
Nuwe saadjie
Die '''Olifanttenk'' is 'n oorlogstenk wat deur "BAE Systems Land Systems South Africa" vir die [[Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag]] (SANW) gebou is. Die basiese ontwerp is afkomstig van die Britse Centuriontenk.

Die Centuriontenk is een van die mees gebruikte tenkontwerpe, en het weermagte oral oor die wêreld toegerus, met 'n paar nog steeds in diens tot die 1990's. So onlangs as die 2006 Israel-Libanonkonflik het die Israelse Weermag hoogsveranderde Centurions as gepantserde personeeldraers en geniewerk gebruik. Suid-Afrika het nog steeds meer as 200 Olifanttenks in diens: Die tenks van die SANW is gemoderniseer in die 1980's en weer in die 2000's, en die gevolglike model staan ​​bekend as die Olifant.

{{Saadjie}}
{{en-vertaal|Centurion tank}}
69 924

wysigings