Verskil tussen weergawes van "Albertina Sisulu"

143 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
+ Beeld & skakels
(+ Inligtingskas)
(+ Beeld & skakels)
| geboortenaam = Nontsikelelo Albertina Sisulu
| geboortedatum = [[21 Oktober]] [[1918]]
| geboorteplek = [[Tsomo]], [[Transkei]], [[Unie van Suid-Afrika]]
| dood_datum = [[2 Junie]] [[2011]]
| sterfteplek = [[Linden]], [[Johannesburg]], [[Suid-Afrika]]
| ouers = Bonilizwe en Monica Thethiwe
| titel =
 
== Geskiedenis ==
[[Lêer:Sisulu wedding with mandela and lembede.JPG|thumb|links|Albertina Sisulu is in [[1944]] met [[Walter Sisulu|Walter]] getroud]]
Albertina was van plan om 'n non te word, maar het toe gaan verpleeg. Op dié manier kon sy haar broers en susters finansieel ondersteun tydens hul studies. In 1944 is sy met [[Walter Sisulu]] getroud. Haar man het haar aangemoedig om betrokke te raak by die politiek en sosiale opheffingswerk. As verpleegster het sy byvoorbeeld geboortebeperking in Orlando bekend gestel.