Verskil tussen weergawes van "Airbus"

75 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
 
=== Airbus A350 ===
[[File:AIB A350 F-WXWB 17jun14 LFBO-2.jpg|thumb|250px|Die Airbus A350XWB]]
Die Airbus A350XWB is 'n nuwe lang-afstand, medium-grootte, ekstra-wyeromp vleigtuigfamilie wat tans deur Airbus ontwikkel word. Dit is bedoel om met die [[Boeing 777]] en [[Boeing 787]] te mee te ding. Die vliegtuig wat beplan word vir ingebruikneming in 2013 het 'n geheel en al nuwe ontwerp met 'n wyer en hoër romp vir ekstra spasies en passasiersgemak.<ref name=AB-A350>[http://www.airbus.com/ Airbus], [http://www.airbus.com/en/aircraftfamilies/a350/ A350XWB Xtra Wide Body], Besoek op 18 Augustus 2007</ref>
 
1

wysiging