Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:CommonwealthPrimeMinisters1944.jpg|thumb|Konferensie van die eerste ministers van die Britse dominions William Lyon Mackenzie King ([[Kanada]]), [[Jan Christian Smuts]] ([[Suid-Afrika]]), Winston Churchill ([[Verenigde Koninkryk]]), Peter Fraser ([[Nieu-Seeland]]) en John Curtin ([[Australië]]) op 1 Mei 1944 in Londen]]
 
Die '''Britse Statebond''' (of algemeen netvroeër '''Britse Statebond''', [[Engels]]: ''Commonwealth of Nations'', tot 1947 ''British Commonwealth of Nations'') is 'n vrywillige vereniging van 53 [[Onafhanklikheid|onafhanklike]], [[soewerein]]e lande, meestal bestaande uit die [[Verenigde Koninkryk]] en sy vorige [[Britse Ryk|kolonies]].
 
Nie alle lede van die Statebond erken die [[Lys van monarge van Brittanje|Britse monarg]] as [[staatshoof]] nie. Díé wat dit wel doen is bekend as Statebondgebiede, maar die meerderheid van lede is [[republiek]]e, en 'n handvol andere is inheemse monargieë. Alle lede erken wel vir [[Elizabeth II van die Verenigde Koninkryk|Koningin Elizabeth II]] as die [[Hoof van die Statebond]], 'n rol wat miskien die beste met díé van 'n seremoniële [[president]] vergelyk kan word.
Anonieme gebruiker