Verskil tussen weergawes van "Hatfield, Pretoria"

Geen grootteverandering nie ,  5 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
(+ Kaarte)
k
 
== Geskiedenis ==
Die voorstad Hatfield is geproklameer op 'n gedeelte van die plaas Koedoespoort wat in [[1859]] aan Lourens Cornelius Bronkhorst toegeken is. 'n Erfgenaam van BronkhosrtBronkhorst het die plaas in [[1885]] aan die Wesleyaanse Metodiste Vereniging (Engelse: ''Wesleyan Methodist Society'') verkoop. Die grond is na die [[Tweede Vryheidsoorlog]] in 1903 aan die Koloniale Sekretaris van die Transvaal, Patrick Duncan, verkoop. Die voorstad is vernoem na Hatfield, 'n landgoed in Herfordshire, [[Engeland]] wat behoort het aan die Tweede Graaf van Selbourne, wat in [[1905]] Goewerneur van die Transvaal geword het.<ref name="Duplessis" />
 
== Handel ==
75 893

wysigings