Verskil tussen weergawes van "Arbil"

50 grepe verwyder ,  6 jaar gelede
k
Wysigings deur 122.161.228.233 teruggerol na laaste weergawe deur Legobot
k (Wysigings deur 122.161.228.233 teruggerol na laaste weergawe deur Legobot)
|webwerf=
}}
*[http://www.erbilia.com Erbil Information Guide]
 
'''Arbil''' ([[Koerdies]]: ھەولێر, [[Arabies]]: أربيل‎, [[Aramees]]: ܐܪܒܝܠ, [[Turks]]: ''Erbil'') is 'n stad in die noorde van [[Irak]]. Die stad het 'n bevolking van 1 293 839 in 2009 gehad en is die vierde grootste stad van die land ná die hoofstad [[Bagdad]], [[Basra]] en [[Mosoel]]. Arbil is die hoofstad van die Irakiese [[Koerdistan]] en is geleë noordwes van [[Sulaymaniyah]] en oos van Mosoel, asook net oos van die grens tot [[Sirië]], suid van [[Turkye]] en wes van [[Iran]].