Verskil tussen weergawes van "Morfeem"

Geen grootteverandering nie ,  6 jaar gelede
k (Verplasing van 66 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q43249)
 
==Paramorfeem==
Behalwe vir die morfeme en hul vorme, kan 'n woord ook 'n vormelement sonder betekenis hê, maar met 'bn bepaalde 'sintaktiese' funksie. Die funksie bestaan daarin dat dit die woord geskik maak om in bepaalde kombinasies met ander woorde gebruik te kan word, en ongeskik in ander kombinasies. Mens kan hiervoor die term paramorfeem gebruik.
 
Daar is byvoorbeeld geen betekenisverskil tussen {{nl}}''loop'' en {{nl}}''loopt'' in {{nl}}''ik loop'' en {{nl}}''jij loopt'' nie, maar die sintaks van die Nederlandse taal verwag dit. Dieselfde geld vir die verskil in [[Frans]] tussen ''bon'' en 'bonne'' in ''un bon homme'' en ''une bonne femme''.
1

wysiging