Verskil tussen weergawes van "Falklandoorlog"

10 grepe verwyder ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
}}
 
Die '''Falklandoorlog''' ([[Engels]]: ''Falklands War'', ''Falklands Conflict'' of ''Falklands Crisis''; [[Spaans]]: ''Guerra de las Malvinas'' of ''Guerra del Atlántico Sur'') het plaasgevind tussen [[Argentinië]] en die [[Verenigde Koninkryk]] in [[1982]]. Die oorlog het ontstaan na aanleiding van 'n dispuut tussen dié twee lande oor die [[Falkland-eilande|Falkland-]] en [[Suid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande]]. Die oorlog het begin op [[2 April]] [[1982]] toe Argentynse magte die Falkland -eilande binnegeval en beset het en het geëindig met die oorgawe van die Argentynse magte op [[14 Junie]] [[1982]].
 
== Verwysings ==
84 376

wysigings