26ste eeu v.C.: Verskil tussen weergawes

1 735 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
Uitgebrei
(Nuwe artikel)
 
(Uitgebrei)
Die '''26ste eeu v.C.''' het geduur van '''2600-2501 v.C.'''
 
==Gebeure==
[[Lêer:Gizeh Cheops BW 1.jpg|240px|thumb|Die Groot Piramide van Cheops.]]
*Omstreeks '''2900–2334 v.C.''': Die [[Mesopotamië|Mesopotamiese]] oorloë van die Vroeë Dinastie duur voort.
*Omstreeks '''2600 v.C.''': Die [[Indus]]vallei-beskawing word magtiger.
*Omstreeks '''2600 v.C.''': Voorpaleistydperk, Fase I, in [[Kreta]].
*Omstreeks '''2589 of 2601 v.C.''': [[Farao]] [[Cheops]] kom aan die bewind.
*Omstreeks '''2575 v.C.''': [[Ou Ryk]] in [[Antieke Egipte]] (4de Dinastie), [[Snofroe]] is farao.
*Omstreeks '''2558 of 2570 v.C.''': [[Chafra]] se bewind begin in [[Antieke Egipte]].
*Omstreeks '''2550 v.C.''': Die jaar waarin die [[Groot Piramide van Giza]] na raming voltooi is.
*Omstreeks '''2550 v.C.''': [[Mesannepada]] is koning van [[Ur]].
*Omstreeks '''2533/2 v.C.''': [[Menkaoera]] se bewind in [[Antieke Egipte]] begin.
*Omstreeks '''2510-2460 v.C.''': Ti kyk na ’n seekoeijag (die grafkelder van Ti in [[Saqqara]], 5de Dinastie van [[Antieke Egipte]]) word gemaak.
*Omstreeks '''2500 v.C.''': Die legendariese [[Sanhuangwudi]]-linie van leiers in [[Sjina]] word deur [[Huang Di]] gestig.
*Omstreeks '''2500 v.C.''': Die bou van [[Stonehenge]] begin.
 
==Belangrike mense==
*Omstreeks '''2601-2578 v.C.''': Die bewind van [[farao]] [[Cheops]] van [[Antieke Egipte]] se 4de Dinastie.
*'''2599 v.C.''': [[Hoeni]] is [[farao]].
*'''2575 v.C.''': [[Snofroe]] is [[farao]].
*'''2528 v.C.''': [[Djedefre]] is [[farao]].
*'''2520 v.C.''': [[Chafra]] is [[farao]].
 
==Sterftes==
*Omstreeks '''2578 of 2566 v.C.''': [[Cheops]].
*Omstreeks '''2544 of 2532 v.C.''': [[Chafra]].
*Omstreeks '''2515 of 2503 v.C.''': [[Menkaoera]].
 
==Dekades en jare==
{| class="wikitable" style="margin: 1em auto 1em auto;border:3px solid grey;min-width:330px;text-align: center;"
|-