Verskil tussen weergawes van "22ste eeu v.C."

1 974 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
Uitgebrei
(Nuwe artikel)
 
(Uitgebrei)
Die '''22ste eeu v.C.''' het geduur van '''2200-2101 v.C.'''
 
==Gebeure==
[[Lêer:GilgameshTablet.jpg|thumb|170px|Die Vloedtablet, ’n epiese verhaal in [[Akkadies]].]]
*[[23ste eeu v.C.]] tot '''2193 v.C.''': Nomadiese invalle in [[Akkad]].
*'''2200 v.C.''': Die einde van die 6de Dinastie in [[Antieke Egipte]].
*'''2190 of 2181 v.C.''': Die [[Ou Ryk]] in [[Antieke Egipte]] eindig weens ’n kwaai droogte. Die begin van die [[Eerste Oorgangstydperk van Egipte|Eerste Oorgangstydperk]] (7de tot 10de Dinastie).
*Omstreeks '''2180 v.C.''': Die [[Akkadiese Ryk]] val ná ’n aanval deur ’n bergvolk uit die noordooste van [[Mesopotamië]].
*'''2173 v.C.''': Die einde van die 7de Dinastie in [[Antieke Egipte]] en die begin van die 8ste Dinastie.
*'''2160 v.C.''': Die einde van die 8de Dinastie in [[Antieke Egipte]] en die begin van die 9de Dinastie. Die begin van die bewind van [[farao]] [[Neferirkare]].
*Omstreeks '''2160 v.C.''': Die begin van die Middel [[Minoïese beskawing|Minoïese tydperk]] in [[Kreta]].
*Omstreeks '''2144 v.C.''': Die begin van die bewind van [[Ensi]] in die stad [[Lagasj]].
*'''138 v.C.''': ’n [[Sonsverduistering]] vind plaas op 9 Mei in [[Babilonië]] en ’n [[maansverduistering]] op 24 Mei. Dit is die dubbele verduistering wat vermoedelik plaasgevind het 23 jaar ná die troonbestyging van koning [[Shulgi]] van Babilonië.
*'''2130 v.C.''': Die einde van die 9de Dinastie in [[Antieke Egipte]] en die begin van die 10de Dinastie. Die 9de-dinastiese oorloë begin.
*'''2104-2103 v.C.''': Die datum van die [[Bybel]]se [[sondvloed]] volgens die [[Joodse kalender]].
 
==Belangrike persone==
* [[Gudea]] van [[Lagasj]].
* [[Ur-Nammu]] van [[Ur]].
 
==Sterftes==
*Omstreeks '''2184 of 2289 v.C.''': [[Farao]] [[Pepi II]] van [[Antieke Egipte]].
*'''2181 v.C.''': Farao [[Nitocris]] van [[Antieke Egipte]].
*'''2160 v.C.''': Farao [[Neferirkare]] van [[Antieke Egipte]].
*'''2124 v.C.''': [[Gudea]] van Lagasj.
 
==Dekades en jare==
{| class="wikitable" style="margin: 1em auto 1em auto;border:3px solid grey;min-width:330px;text-align: center;"
|-