Verskil tussen weergawes van "Middelryk van Egipte"

k
geen wysigingsopsomming nie
k
{{Antieke Egipte}}
[[Lêer:Mentuhotep Seated edit.jpg|thumb|150px|’n Standbeeld van die eerste farao van die Middelryk, Mentoehotep II.]]
Die '''Middelryk van Egipte''' (ook bekend as die '''Tydperk van Hereniging''') is die periode van [[Antieke Egipte]] tussen [[2000 v.C.|2000]] en [[1700&nbsp; v.C.]] Dit het gestrek van die begin van die [[11de Dinastie]] tot aan die einde van die [[12de Dinastie]]. In dié tyd het [[Osiris]] die belangrikste god in Egipte geword.<ref>David, Rosalie (2002). ''Religion and Magic in Ancient Egypt''. Penguin Books. p. 156</ref>
 
Daar was twee fases: die 11de Dinastie wat vanaf [[Thebe, Egipte|Thebe]] regeer het, en die 12de Dinastie met sy mag in [[Lisjt]].